Koenasjir (Russies: Кунаши́р, Japannees, 国後島, Kunashiri-tō, Ainoe: クナシㇼ, Koena=sir), met die moontlike betekenis van "Swart Eiland" of "Graseiland" in Ainoe, is die suidelikste eiland van die Koerile-argipel in die See van Ochotsk, noordwestelike Stille Oseaan. Die eiland is tans onder Russiese beheer, maar Japan maak ook daarop aanspraak.

Die berge is oortrek van berke- en dwergdennebome, kruidagtige blomme of kaal rotse. Die kerns van eeue oue eiekebome, Quercus crispula, is in Julie 2001 op die eiland ontdek.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Koerile