Moraea deserticola is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die Sukkulente Karoo is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Knersvlakte voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 250 km² en daar is vier subpopulasies.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika deserticola