Moraea exiliflora is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Klein-Karoo, Touwsberg, Klein Swartberg en ooswaarts tot in die Langkloof, wes van Uniondale op hoogtes van 1000-1 500 m.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika exiliflora