Die Muishondberg is 'n berg in 'n afgeleë gebied van die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap, wat baie min deur toeriste besoek word. Dit word ook baie min op kaarte van Noord-Kaap of Suid-Afrika aangedui, want dit is nie so bekend nie.

Die berg lê tussen die dorpe Ceres, 'n sentrum van die sagtevrugtebedryf in Suid-Afrika, en Sutherland, die sentrum van die sterrekunde in Afrika en die koudste dorp in die land, suid van die Tankwa Karoo Nasionale Park.

Sien ook Komsbergpas Muishondbergpas Verlatenkloofpas

Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap