Moraea vallisbelli is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom van die Bokkeveldberge tot by Botterkloofpas voor. Die plant het tans 'n voorkomsgebied van 700 km² en het 'n groot gedeelte van sy habitat in die Nieuwoudtville omgewing weens graanverbouing en olyf-boerdery verloor.

Bronnelys SANBI rooilys Plants of the world online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika vallisbelli