Moraea cuspidata is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en renosterveld is. Die spesie is endemies aan Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom in die Bokkeveldeskarp, Klein-Roggeveldberge en heuwels rondom Touwsrivier en Matjiesfontein, ooswaarts tot by die Swartberge en die Outenikwaberge voor. Die populasie is stabiel.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika cuspidata