Moraea cantharophila is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Sir Lowryspas tot by Sandy's Glen voor. Die plant blom net nadat dit gebrand het.

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika cantharophila