Moraea regalis is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by De Rust voor. Daar is net een populasie waarvan 50% habitat reeds afgestaan is aan infrastruktuur ontwikkeling. Tans word dit bedreig deur oorbeweiding en brandhout versamelaars. Daar is minder as 1000 plante oor.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika regalis