Moraea deltoidea is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Kleinmond tot by Hermanus voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 133 km² en het habitat afgestaan aan stedelike ontwikkeling en indringerplante.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika deltoidea