Moraea lilacina is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Calitzdorp tot noord van die voorheuwels van die Langeberg en Outenikwaberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 50 km² en het habitat afgestaan aan gewasverbouing en indringerplante. Volstruisboerdery is tans ook 'n groot bedreiging.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika lilacina