Die Kadjar-dinastie (; , Selsele-ye Qājār, ) was 'n IranneseAbbas Amanat, The Pivot of the Universe: Nasir Al-Din Shah Qajar and the Iranian Monarchy, 1831–1896, I. B. Tauris, pp 2–3 koninklike dinastie van Turkse oorsprong,Cyrus Ghani. Iran and the Rise of the Reza Shah: From Qajar Collapse to Pahlavi Power, I.B. Tauris, 2000, , p. 1William Bayne Fisher. Cambridge History of Iran, Cambridge University Press, 1993, p. 344, Dr. Parviz Kambin, A History of the Iranian Plateau: Rise and Fall of an Empire, Universe, 2011, p. 36, aanlyn weergawe. spesifiek van die Kadjar-stam. Dit het van 1789 tot 1925 oor Iran regeer.Abbas Amanat, The Pivot of the Universe: Nasir Al-Din Shah Qajar and the Iranian Monarchy, 1831–1896, I. B. Tauris, pp 2–3. Die Kadjar-familie het in 1794 volle beheer oor Iran geneem deur Lotf 'Ali Khan, die laaste sjah van die Zand-dinastie, af te sit en Irannese heerskappy oor 'n groot deel van die Kaukasus te herstel. In 1796 het Aga Mohammed Khan die stad Mashhad maklik verower en 'n einde gebring aan die Afsjarid-dinastie. Mohammed Khan is toe amptelik as sjah gekroon ná sy strafveldtog teen Iran se Georgiese onderdane.Michael Axworthy. Iran: Empire of the Mind: A History from Zoroaster to the Present Day, Penguin UK, 6 November 2008.
In die Kaukasus het die Kadjar-dinastie in die loop van die 19de eeu baie van Iran se integrale gebiede aan die Russiese Keiserryk afgestaan, insluitende die hedendaagse Georgië, Dagestan, Azerbeidjan en Armenië.Timothy C. Dowling. Russia at War: From the Mongol Conquest to Afghanistan, Chechnya, and Beyond, pp 728-730 ABC-CLIO, 2 Desember 2014
Kadjar-sjahs van Persië, 1789-1925
Naam Portret Titel Gebore-oorlede Bewind begin Bewind eindig 1 Mohammed Khan Kadjar 80px KhanSjah 1742-1797 1789 17 Junie 1797 2 Fat′h-Ali Sjah Kadjar SjahansjahKhagan 1772-1834 17 Junie 1797 23 Oktober 1834 3 Mohammed Sjah Kadjar 80px Khagan seun van khagan 1808-1848 23 Oktober 1834 5 September 1848 4 Naser al-Din Sjah Kadjar 80px Zell'ollah ("Skaduwee van God op aarde")Qebleh-ye 'ālam ("Spil van die Heelal")Islampanah ("Toevlugsoord van Islam") 1831-1896 5 September 1848 1 Mei 1896 5 Mozaffar ad-Din Sjah Kadjar 80px 1853-1907 1 Mei 1896 3 Januarie 1907 6 Mohammed Ali Sjah Kadjar 80px 1872-1925 3 Januarie 1907 16 Julie 1909 7 Ahmad Sjah Kadjar 80px 1898-1930 16 Julie 1909 31 Oktober 1925
Verwysings
Skakels
Kategorie:Geskiedenis van Iran