Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Waboomsrivier (dubbelsinnig)
Die Waboomsrivier is 'n rivier wat in die Kougastreek van die Oos-Kaap vloei. Dit is 'n sytak van die Kougarivier wat oos vloei en aansluit by die Grootrivier om die Gamtoos te vorm ná die Kougadam.
Monding
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap