Hierdie artikel handel oor die rivier, vir die dorp met dieselfde naam, sien Mooirivier (KwaZulu-Natal).

Die Mooirivier is 'n rivier sentraal in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en 'n sytak van die Tugelarivier.

Die rivier ontspring in die Mkomazi Natuurreservaat in die Drakensberge en vloei van daar in 'n oos- na noordoostelike rigting, om naby die dorpie Muden by die Tugelarivier aan te sluit. Rivers in South Africa – e-wise Die gelyknamige dorp Mooirivier is op die oewers van die rivier uitgelê.

Eksterne skakel Google-kaart van die Mooirivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Tugelariviersytakke