Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Waboomsrivier (dubbelsinnig)

Die Waboomsrivier is 'n rivier wat in die Overbergstreek van die Wes-Kaap vloei. Dit is 'n sytak van die Uilkraalsrivier wat via die Boesmansrivier see toe vloei.

Monding

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap