Die Stersuikerbos (Protea poggei) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die spesie is inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo en Zambië. In Engels staan die plant bekend as Star Sugarbush.

Die plant het drie subspesies: Protea poggei subsp. haemantha (Engl. & Gilg) Chisumpa & Brummitt Protea poggei subsp. heliophila Chisumpa & Brummitt Protea poggei subsp. mwinilungensis Chisumpa & Brummitt

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies

Bronnelys Plants of the World Online iNaturalist Portugal

Kategorie:Protea Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Zambië