Die Kibarasuikerbos (Protea kibarensis) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die spesie is inheems aan die Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Tanzanië en Zambië. In Engels staan die plant bekend as Kibara sugarbush.

Daar is een subspesie: Protea kibarensis subsp. cuspidata (Beard) Chisumpa & Brummitt

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies

Bronnelys Plants of the World Online iNaturalist Portugal

Kategorie:Protea Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië