Ardasjir I of Ardesjir I (Middelpersies: 𐭠𐭥𐭲𐭧𐭱𐭲𐭥, Moderne Persies: , Ardašire Bâbakân; 180-242), ook bekend as Ardasjir die Vereniger,"Sasanian Dynasty", A. Shapur Shahbazi, Encyclopædia Iranica, (20 Julie 2005). was die stigter van die Sassanidiese Ryk. Hy was ook, totdat hy die nuwe ryk gestig het, Ardashir V van Persis.

Nadat Aradasjir die Partiese koning van konings Artabanus IV in 224 verslaan het, het hy die Partiese Ryk omvergewerp en die Sassanidiese dinastie gestig. Hy het homself daarna "sjahansjah" genoem en die land begin verower wat hy "Iran" genoem het.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Geskiedenis van Iran