Die Shimmer-suikerbos (Protea micans) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die spesie is inheems aan Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Rwanda, Tanzanië en Zambië. In Engels staan die plant bekend as Shimmer Sugarbush.

Subspesies Die plant het ook vier subspesies: Protea micans subsp. lemairei (De Wild.) Chisumpa & Brummitt Protea micans subsp. makutuensis Chisumpa & Brummitt Protea micans subsp. suffruticosa (Beard) Chisumpa & Brummitt Protea micans subsp. trichophylla (Engl. & Gilg) Chisumpa & Brummitt

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies

Bronnelys Plants of the World Online iNaturalist Portugal

Kategorie:Protea Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië