Pauridia verna is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Pauridia behoort. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Lesotho en die Oos-Kaap en kom in die Drakensberg voor, bokant 2 700m. Die plant word net 8cm groot en blom in November. Die blomme is wit met 'n geel kern.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online Pacific Bulb Society

verna Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika