Die Miombo-suikerbos (Protea baumii) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die spesie is inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Tanzanië en Zambië. In Engels staan die plant bekend as Miombo Sugarbush.
Daar is ook 'n subspesie: Protea baumii subsp. robusta Chisumpa & Brummitt
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies
Bronnelys Plants of the World Online iNaturalist
Kategorie:Protea Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië