Gebeure Ná die beleg van Gasa stuur Alexander groot hoeveelhede van die buit huis toe na Olympias, sy ma, en na Kleopatra, sy stiefma. Athene ontvang 100 000 medimnoi graan uit Cirene, twee keer soveel as enige ander stad. Alexander die Grote verower Egipte.
Sterftes Aristoteles - Griekse filosoof
Verwysings
-97