Empodium is 'n kruidagtige plant genus van geofiete wat hoort tot Hypoxidaceae, die sterretjie-familie. Die genus bestaan uit sewe spesies. Die genus is inheems aan Suid-Afrika, Lesotho en Eswatini. Dit verkies winterreënval streke om in te groei.
Die genus staan ook bekend as ploegtydblommetjie, wanneer die blomme verskyn weet die boere die winter reën is naby.John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, Bl. 88, 2018
Spesies Die genus het sewe spesies:http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:1446-1 Empodium elongatum (Nel) B.L.Burtt Empodium flexile (Nel) M.F.Thomps. ex Snijman Empodium gloriosum (Nel) B.L.Burtt Empodium monophyllum (Nel) B.L.Burtt Empodium namaquensis (Baker) M.F.Thomps. Empodium plicatum (Thunb.) Garside Empodium veratrifolium (Willd.) M.F.Thomps.
Verwysings
Bron http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:1446-1
Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho