Pauridia linearis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Pauridia behoort en deel is van die fynbos en die Saldanha-strandveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Jacobsbaai tot by Mamre voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 1500 km² en daar is minder as tien subpopulasies oor. Die spesie het habitat afgestaan aan voorstedelike ontwikkeling.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

linearis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika