Pauridia minuta is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Pauridia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Langebaan tot by Riversdal. Die plant het 70% van sy habitat afgestaan en 40% van sy subpopulasies verloor weens ontwikkeling, gewasverbouing en indringerplante. Die bedreigings bestaan steeds.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

minuta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika