Vardanes I was van 40 tot 46 n.C. koning van konings van die Partiese Ryk. Hy was die erfgenaam van sy pa, Artabanus II, maar moes teen sy broer, Gotarzes II, veg wat 'n aangenome seun van Artabanus en 'n mededinger om die troon was.
Vardanes se kort bewind het geëindig toe hy tydens 'n jaguitstappie vermoor is.
Verwysings
Bronne
Skakels
Kategorie:Konings van Partië