Fraates I (Parties: , Frahāt) was van 176 tot 171 v.C. die Arsakidiese koning van die Partiese Ryk. Hy het rondom 171 die Amardi verslaan en na Charax naby die Kaspiese Poort gedeporteer.

Hy is relatief jonk dood en het nie een van sy baie seuns nie, maar sy broer Mitridates I as sy opvolger aangewys. Hy het waarskynlyk geglo Partië het in daardie stadium 'n ferm leier nodig gehad.

Fraates I was die seun en opvolger van Priapatius.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Konings van Partië