Artabanus I (Parties: , Ardawān), soms verkeerdelik Artabanus II genoem, was van 127 tot 124/'23 v.C. vir 'n kort rukkie die Arsakidiese koning van die Partiese Ryk. (Die tyd van sy bewind word betwis.); ; ;
Sy kort bewind is beëindig toe hy in die ooste in 'n geveg teen die Yuezhi sterf. Hy is opgevolg deur sy seun Mitridates II.
Verwysings
Bronne
.
Skakels
Kategorie:Konings van Partië