Haworthia nortieri is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en is deel van die fynbos en renosterveld. Dit kom voor van die suidelike Namakwaland en Bokkeveldeskarp tot by Ceres en Laingsburg.

Subspesies Daar is vyf subspesies: Haworthia nortieri var. albispina (M.Hayashi) M.B.Bayer Haworthia nortieri var. devriesii (Breuer) M.B.Bayer Haworthia nortieri var. globosiflora (G.G.Sm.) M.B.Bayer Haworthia nortieri var. nortieri Haworthia nortieri var. pehlemanniae (C.L.Scott) M.B.Bayer

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

nortieri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika