Haworthia decipiens is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap.
Subspesies Die plant het vyf subspesies: Haworthia decipiens var. cyanea M.B.Bayer Haworthia decipiens var. decipiens Haworthia decipiens var. minor M.B.Bayer Haworthia decipiens var. virella M.B.Bayer Haworthia decipiens var. xiphiophylla (Baker) M.B.Bayer
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
decipiens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika