Haworthia elizeae is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op Bromberg, wes van Swellendam, voor.
Bronnelys Plants of the World Online Gasteria.Blogspot
elizeae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika