Haworthia emelyae is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en deel van die Sukkulente Karoo is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die westelike Karoo tot by Uniondale voor.
Subspesies Die plant het ook vier subspesies: Haworthia emelyae var. comptoniana (G.G.Sm.) J.D.Venter & S.A.Hammer Haworthia emelyae var. emelyae Haworthia emelyae var. major (G.G.Sm.) M.B.Bayer Haworthia emelyae var. multifolia M.B.Bayer
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
emelyae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika