Haworthia floribunda is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en deel van die fynbos en renosterveld is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom tussen Swellendam en Herbertsdale voor. Die plant word bedreig deur onwettige versameling deur die publiek, padkonstruksie en oorbeweiding.

Subspesies Die plant het drie subspesies: Haworthia floribunda var. dentata M.B.Bayer Haworthia floribunda var. floribunda Haworthia floribunda var. major M.B.Bayer

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

floribunda Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika