Haworthia heidelbergensis is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Heidelberg, ooswaarts, halfpad na Riversdal voor.
Subspesies Daar is drie subspesies: Haworthia heidelbergensis var. heidelbergensis Haworthia heidelbergensis var. scabra M.B.Bayer Haworthia heidelbergensis var. toonensis M.B.Bayer
Bronnelys Plants of the World Online
heidelbergensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika