Haworthia lockwoodii is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en deel van die fynbos en renosterveld is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Laingsburg en omgewing op noorderhange voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 632 km² en word bedreig deur onwettige versamelaars.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
lockwoodii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika