Hesperantha ingeliensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap en daar is twee subpopulasies, een by die Ngele- en Mjikaberge noord van Umtata en een by die Mhlahlane-reservaat. Die plant het 'n voorkomsgebied van 133 km² en word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
ingeliensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika