Hesperantha karooica is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Hantamberg voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 8 km². Die plant is laas in 1965 gesien en die stand van die spesie is onseker.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
karooica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika