Hesperantha juncifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Agulhas-skiereiland voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 268 km² en daar is vier subpopulasies tussen Quoin-punt en Kaap Agulhas. Die plant word bedreig deur die indringerplante veral die Acacia-spesies.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
juncifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika