Hesperantha eremophila is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die struikveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Vandersterrberg in die Richtersveld voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van slegs 12 km² en daar is net een populasie wat deur oorbeweiding bedreig word.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

eremophila Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika