Die bontrokkie (Hesperantha falcata) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-, Oos- en die Wes-Kaap.
Galery
Daar is twee subspesies: Hesperantha falcata subsp. falcata Hesperantha falcata subsp. lutea (Baker) Goldblatt & J.C.Manning
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
falcata Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika