Hesperantha flava is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom van Steinkopf tot by Matjiesfontein voor. Daar is vier subpopulasies in 'n voorkomsgebied van 23 000 km² en die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
flava Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika