thumb|260px|Formule 1 logo 2021 Formule 1 Rolex Belgiese Grand Prix 220px Datum 29 Augustus 2021 Plek Circuit de Spa-Francorchamps Voorste wegspringplek Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda Tyd 1:59.765 Vinnigste Rondte Nie toegeken nie Podiumplekke 1 Max Verstappen Red Bull-Honda 2 George Russell Williams-Mercedes 3 Lewis Hamilton Mercedes AMG Die 2021 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 29 Augustus 2021 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou. Dit was die twaalfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees. Weens aanhoudende gietende reën vir meer as vier ure, kon slegs twee rondtes van die ren agter die veiligheidsmotor voltooi word, voor die ren gestaak is. Die wedren se uitslag is bepaal na slegs één rondte, die eerste keer in die geskiedenis van Formule Een.
Bande Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf: + Bande vir gebruik te Spa-Francorchamps Bande vir 'n droë baan Reënbande 55pxHard C2 55pxMedium C3 55pxSag C4 55pxTussen-in 55pxReën
Oefensessies Vrye oefening Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:45.1992 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:45.3633 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1:45.6994 16 Charles Leclerc Ferrari 1:45.8185 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:45.935Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:44.4722 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:44.5133 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:44.5444 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:44.9535 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1:44.965Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:56.9242 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:57.8713 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:57.9964 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:58.5095 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:58.913
Kwalifisering Die kwalifisering het op 28 Augustus plaasgevind en sou om 15:00 plaaslike tyd begin. Kwalifisering is egter weens swaar reën vertraag en het om 15:12 begin. Almal het op reënbande vertrek, behalwe George Russell en Nicholas Latifi, wat eerste en tweede was ná die eerste kwalifiserende rondtes. Al die spanne het hierna die tussenbande aangebring.
Die eerste sessie eindig met Lando Norris eerste, Max Verstappen tweede en Lewis Hamilton in die derde plek. Nikita Mazepin, Kimi Raikkonen, Mick Schumacher, Yuki Tsunoda en Antonio Giovinazzi is uit die res van die kwalifisering geskakel.
Die tweede sessie is op intermediêre bande voltooi. Norris was weer eerste, met Hamilton tweede en Valtteri Bottas derde. Lance Stroll, Fernando Alonso, Carlos Sainz jr., Latifi en Charles Leclerc is uit die res van die kwalifisering geskakel. Die derde deel van die kwalifisering het begin met nog swaarder reën. Bestuurders vra onmiddellik vir 'n vertraagde sessie of 'n rooi vlag. Norris het daarna by Eau Rouge op plasse water gegly, wat 'n hewige ongeluk by Raidillon veroorsaak het, wat 'n rooi vlag tot gevolg gehad het. Sebastian Vettel het op die toneel gestop om na Norris te kyk. Verstappen het die voortou geneem op sy laaste rondte, met George Russell in die tweede plek en Hamilton derde.
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster 133 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:58.717 1:56.559 1:59.7651 263 George Russell Williams-Mercedes 1:59.864 1:56.950 2:00.0862 344 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:59.218 1:56.229 2:00.0993 43 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 2:01.583 1:57.127 2:00.8644 55 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 2:00.175 1:56.814 2:00.9355 610 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 2:00.387 1:56.440 2:01.1646 711 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:59.334 1:56.886 2:02.1127 877 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:59.870 1:56.295 2:02.50213* 931 Esteban Ocon Alpine-Renault 2:01.824 1:57.354 2:03.5138 104 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:58.301 1:56.025 Geen tyd15** 1116 Charles Leclerc Ferrari 2:00.728 1:57.7219 126 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 2:00.966 1:58.05610 1355 Carlos Sainz jr. Ferrari 2:01.184 1:58.13711 1414 Fernando Alonso Alpine-Renault 2:01.653 1:58.20512 1518 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 2:01.597 1:58.23120* 1699 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 2:02.30614 1722 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 2:02.41316 1847 Mick Schumacher Haas-Ferrari 2:03.97317 197 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 2:04.452Kuipe*** 209 21px|rand Nikita Mazepin Haas-Ferrari 2:04.93918K1 107% tyd: 2:06.582 * Valtteri Bottas en Lance Stroll ontvang beide 'n 5-plek roosterstraf vir die veroorsaak van 'n ongeluk tydens die 2021 Hongaarse Grand Prix. Valtteri Bottas en Lance Stroll bestraft met 5 plaatsen gridstraf tijdens GP België ** Lando Norris ontvang 'n 5-plek roosterstraf vir die omruil van sy ratkas na 'n ongeluk tydens K3. Vijf plaatsen gridstraf voor Norris na versnellingsbakwissel *** Kimi Räikkönen moes die wedren vanuit die kuipe wegspring omrede sy motor 'n nuwe agtervlerk ontvang het.
Wedren Renuitslag Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd Rooster Punte 133 Max Verstappen Red Bull-Honda 1 1 12,5 263 George Russell Williams-Mercedes 1 2 9 344 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1 3 7,5 43 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1 4 6 55 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 1 5 5 610 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1 6 4 731 Esteban Ocon Alpine-Renault 1 8 3 816 Charles Leclerc Ferrari 1 9 2 96 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 1 10 1 1055 Carlos Sainz jr. Ferrari 1 11 0,5 1114 Fernando Alonso Alpine-Renault 1 12 1277 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1 13 1399 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1 14 144 Lando Norris McLaren-Mercedes 1 15 1522 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 1 16 1647 Mick Schumacher Haas-Ferrari 1 17 179 21px|rand Nikita Mazepin Haas-Ferrari 1 18 187 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1 Kuipe 1911 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1 Kuipe 2018 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1 ^2 19 Bron: formula1.com Nota: Halfpunte is toegeken aangesien minder as 75% van die wedren voltooi is. Uitslae is bereken in ooreenstemming met artikel 51.14 van die FIA Formule Een-sportregulasies, naamlik aan die einde van rondte 1 is die voorlaaste rondte voor die rondte waartydens die sein gegee is om die wedren te staak. Vir die bepaling van punte is artikel 6.5 egter van toepassing, aangesien die voorloper die kontrolelyn driekeer gekruis het, en dus voldoen het aan die vereiste dat die leier meer as 2 rondes moes voltooi, sodat halfpunte toegeken kon word.
^2 – Lance Stroll het 18de op die baan geëindig, maar het 'n tydstraf van 10 sekondes ná die wedren gekry vir 'n agtervlerkwisseling gedurende die rooivlagperiode.
Puntestand na die Grand Prix Renjaers Plek No. Renjaer Span Punte Variasie 144 Lewis Hamilton Mercedes202,5 233 Max Verstappen Red Bull-Honda199,5 3 4 Lando Norris McLaren-Mercedes113 477 Valtteri Bottas Mercedes108 5 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda104 6 55 Carlos Sainz jr. Ferrari83,5 7 16 Charles Leclerc Ferrari82 8 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes56 9 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda54 10 31 Esteban Ocon Alpine-Renault42 11 14 Fernando Alonso Alpine-Renault38 12 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes35 13 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda18 14 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes18 15 63 George Russell Williams-Mercedes13 16 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes7 17 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari2 18 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari1
Vervaardigers Plek Span Punte Var. 1 Mercedes310,5 2 Red Bull-Honda303,5 3 McLaren-Mercedes169 4 Ferrari165,5 5 Alpine-Renault80 6 AlphaTauri-Honda72 7 Aston Martin-Mercedes53 8 Williams-Mercedes20 9 Alfa Romeo-Ferrari3 10 Haas-Ferrari0
Verwysings
Kategorie:Belgiese Grand Prix Belgie Kategorie:Sport in België