Hesperantha dolomitica is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die vygieveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Knersvlakte naby Vanrhynsdorp voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 102 km² en daar is twee subpopulasies. Beide word bedreig deur moontlike mynbou aktiwiteite.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

dolomitica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika