Hesperantha curvula is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal waar dit in die Drakensberg op hoogtes van 2000-2470 m voorkom. Die plante het 'n voorkomsgebied van slegs 25 km², daar is slegs twee subpopulasies en die plant word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

curvula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika