Hesperantha cucullata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Soos by ander Hesperantha-spesies, het dit swaardagtige groen blare, maar baie korter. Dit produseer wit blomme, waar die buitenste omgekeerde blomblare rooi-bruin is, en is baie geurig.
Hesperantha cucullata behoort in die familie Iridaceae.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Seeds for Africa
cucullata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika