Hesperantha cedarmontana is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberg, Kouebokkeveldberge en die Piketberg voor.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
cedarmontana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika