Hesperantha brevifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant kom vanaf die hellings Nardousberg noord van Clanwilliam tot by Tulbagh voor asook in die berge noord van Bainskloof.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

brevifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika