Geissorhiza arenicola is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom in die Bokkeveldberge, Gifberg en Olifantsrivierberge voor. Hier is daar tien subpopulasies wat bedreig word deur die rooibostee industrie.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
arenicola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika