Lachenalia framesii is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die vygieveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom in Namakwaland tussen Komaggas en Vanrhynsdorp voor. Die blomme word bevrug deur heuningbye.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

framesii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika