Lachenalia haarlemensis is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Ladismith tot by Riversdal en ook Willowmore voor. Alhoewel die spesie 'n voorkomsgebied van 3000 km² het, is daar maar tien subpopulasies en die totale aantal plante word beraam as minder as 10 000 m. Die plant het die afgelope tien jaar ongeveer 10% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

haarlemensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika