Lachenalia inconspicua is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom in die oostelike Namakwaland en die Boesmanland voor.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

inconspicua Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika